Home Service Finder Accommodation B & B's Vakansie Akkommodasie

Service Finder



Vakansie Akkommodasie

Vakansie Akkommodasie

Vakansie Akkommodasie

Colin Street Uvongo
Margate
4270
Email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Website
Contact Person: Phillip de Bruin
Phone: 0798168027
Fax: 0798168027
Vakansie Akkommodasie in Uvongo 5 km voor Margate. Die Suidkus inwoners glo die Sardien Loop begin wanneer die laaste alwyn blom,hoofsaaklik in Junie,Julie. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate wat coke by die kroeg bestel.Ons bied U selfsorg akkommodasie wat loop afstand vanaf Uvongo se swemstrand en winkels is. Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval,huur van bote,kunsstalletjies en wonderlike visvang. Uvongo het n warm subtropiese klimaat. Besoek Oribi Gorge en Lake Eland asook Huckleberry die donkie by die Pistols Saloon in Ramsgate. Like ons asb op die Facebook page Skakel ons nou op 0798168027http://www.akkomodasie.co.zabesprekings@akkomodasie.co.zahttp://www.youtube.com/watch?v=3TKjZpoLWhMhttp://www.youtube.com/watch?v=4UeYNHESTx8http://www.youtube.com/watch?v=cW_sITggGSg http://www.facebook.com/pages/Akkommodasie-op-die-Suidkus/232787593403046   0 Date added: 2012-05-01 12:09:11    Hits: 159



Reviews Received:

To submit a review you must be logged in.

Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds